Wat ‘n Offer
Wat ‘n Offer Waaraan, sal ons dan die lewe meet het ons enigsins die waarde vergeet ons ervaar, ons sien die lewe in die natuur dit het smaak, dit is soet, dit is nie suur die liefde vra dat jy offer al kos dit jy land in n koffer wat vra offer in die lewe […]
Jy steel my stem
Ek is Afrikaans. Dit is die taal wat ek praat. Dit is die taal waarin ek dink. Dit is die taal waarin ek lief het. Dit is die taal waarin ek verstaan. Dit is die taal waarin ek treur. Dit is die taal waarin ek soebat, smeek, veg en baklei. Ek is gebore in hierdie […]
Verbode offers. (LIEFDE)
Verbode offers. (LIEFDE) Sal die mens in die ewig, dan nooit nie leer sekere offers, moet jy, vanuit die siel uit keer dis die offer van omgee, eindelik, maak dit seer dis die offer wat sê!, ek ken jou nie meer dis die hoekom offer wat nie die liefde deel hoekom het jy dan, die […]
Die oorlog
Series: Die oorlog Episode 1: Verlore soldaat Sy hande is plat teen die wit teels gestut, sy liggaam vorentoe gelê. Dit lyk asof hy die muur wil om stoot soos Simson in die tempel. Die water van die stort hardloop oor sy kaalkop, die druppels jaag soos formule 1 motors by sy gespierde lyf af […]
Kindwees
Waar word ons verbeelding begrawe? Waarheen verdwyn ons kindwees? Die skelm van die nag kom sonder waarskuwing en maak sy sakke vol. Nie ‘n traan word verlore terwyl hy slyp op trippe,trappe, tone, en ons moet opstaan met tyd se groot word geslaan teen die wang. Bring daai flits, en kom help my soek, ek […]
Christene sonder pyn
Dagstukkie: Lees gedeelte: Matteus 16:24 Christene sonder pyn. Ek staan in verbasing as ek hoor en sien hoe christene eis dat hulle ‘n sorgvrye en pynlose lewe moet hê weens die feit dat hulle christene is of so-genaamd. Wanneer jy vir hulle sê dat jy siek voel of ‘n finansieële krisis het, wat ook al, […]
Die aandlug van die lewe
Die aandlug van die lewe ‘n Sagte bries in die aandlug van die lewe daar is ‘n roering wat my siel laat bewe dit is die ewige liefde, dit is God gegewe O!!! Ja dit is jy wat my op’n wolk laat swewe ‘n ster verskiet in die nag donker en swaar jy nasleep, soos […]