Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 60)

maar dalk, op ’n dag val daar druppels uit ’n potblou hemel – abrup, heel onverwag dan sal jy dans jy sal huil jy sal lag as jou vleie loop as reën riviere raak trane sal ’n vuil streep oor jou stofwang kaart, maar wie gee om – genade moet ’n merk kan maak © […]

Web Vasgevang in ‘n genadelose web ‘n web van seer, pyn, rou en grou web drade wat die hele wese toespin ongenadiglik is die sielsrowende geveg geveg vir oorleweing, nie in die vlees tog diep vasgespin binne in die gees ‘n web wat weerstand bied teen die eie mens wat verlange na iets ontketen, iets […]

Skaduwee My wese verkrummel, die stukke spat oor die sinne sinne van wesens wat trap op ‘n ander vir genot ‘n nuwe dag begin met ‘n nuwe bladsy, ek skryf more se bladsy is nog skoon, as hy oopmaak die gisters se blaaie, is klaar, ek het dit geskyf dit gelees, my keuse, kan ek […]

Be-oordelaar Jy, ja jy mens, wat met die tong vuur spoeg jy wat in ander se wese , se siele diep in ploeg jy wat glo jy is heel en so ander se vreugde steel met die groot verskoning, jy het sommer net gespeel Mense, kwesbaar, vol van die letsels, hul lewe is hel ander […]

Rol weg die klip HY is nie hier nie HY het opgestaan die klip is weggerol linnekleed lê daar met kopdoek verderaan netjies opgevou dat ons kan weet HY is nie klaar HY kom weer eendag op die wolke aan n verhaal van oorwinning vir ieder hiers geen onderskeiding van enige aard hoe groot ookal […]

lewe op my duin versaai in koring land duisende kort plantjies wat verkorrel in sand van groen tot koring geel in voer verdroog gedagtes word verhale van weleer soos gedagtes in woorde versmelt swewende vergesigte in beelde inprent raak sigeinders vaer en in silhoeëtte geverf maak lewe al hoe minder kleurvol geduldig wag ek op […]

My taal is soos ’n suikerbos wat geanker teen berghange groei en bottergeel haar blom laat bloei; soos reën wat oor granietsteen vloei en die droë aarde binnedring; soos mos wat sag en groen teen rotse rus en alle skadu’s vul met lewe. Soos wind wat deur die klowe huil, maar eindelik die donker vir […]

Die plat vlaktes van die vrystaat natuurskone karoo alles sing ‘n loflied na Bo want God se skilderkwas sal altyd verstom en verras- dis groenskakerings te veel om te tel grou landskappe wat oral rond pryk bruine wat nooit dieselfde lyk alles saamgesmelt tot een groot geheel om weer vandag my hart te steel. Ek […]

’n Stoep is ’n magiese plek. In die woord is hierdie werklik die beste beskrywing waaraan ek kon dink, maar in die hart klink “magies” vir my volksvreemd en stief. Ek wil dit beskryf met ’n eg Afrikaanse en Suid-Afrikaanse woord omdat dit ’n plek is wat soveel betekenis, emosie en herinneringe oproep. Tog kan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed