Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 61)

Vandag se sit in ‘n sprokie, waar bome met mekaar gesels en die wind stories aan dra. Die son bak neer en die rustigheid van lag, is die kalmte oor my vel. Van oud en jong herinneringe oor lippe van goud, waar beter en meer soet, as die strate van Hazelwood? Hoe die lewe en […]

Ek kom kniel voor jou na ‘n rowwe lang stap, hier waar alles om jou groen is, en voete so pap. Ek swem in die waters, en jy was af hierdie bloed, die seerste sal maak, wanneer ek jou moet groet. Ek drink vanuit jou gees se vloeiende spruit, soos die liefde van ‘n man, […]

In die donker van onbekende vrees staan jy eenkant en lyk benoud. Die kommer van vandag draf oor jou lyf, met angs begin die waters daai wange oorvloed. Die geroep van my naam druis oor die berge, die snik na my arms voel ek deur die grond. Die merke van my keuses sal jou nie […]

Soos ons hier lê en my oë plak op jou neer, die son se strale sluip saggies met helder skoene die venster deur. Die kombers van beskerming en kussing van onskuld, verf hierdie portret van rooikop kind, sag en mooi. Jy het so groot geword, en tyd is ‘n dief! Hoe steel hy die wysers […]

Na al die jare van dink en onthou, sien ek die glans en geluk, op die roos gesig van jou. Hoe keer ek hierdie wonder, oor wat sou kon wees, as my trots en man wees net sou luister na liefde se gees. Met elke lyn hier op my siel se grond, grou die wortels […]

Hoe maak ‘n mens hierdie bruin oë blou? Hoe verander ek die lag en hartklop van ‘n oseaan vol liefde? Ek wil wees waar die son die wolke se trane op vee, en ek wil sing saam die voëls in die lente se oggend gluur. Kan herinneringe van jonk wees my asem kom steel, en […]

Staan onder die maanlig en sê my hoe jy voel of los vir my ‘n brief in die koel somers wind. Pluk die veld se blomme langs jou pad, en sing ‘n liedjie vir die wolke om verby te stap. Waar gaan jy heen meisie? Laat die stof jou kompas wees, en mag die reën […]

My verdwaal lê anderkant die naat van my denke die misplaas van soveel verwarde, verdraaide wenke die sif van kennis (oor jare versamel) en my eie toegeskulpte geskenke toegedraai en weggepak vir eendag se oopmaak maar êrens het ek verdwaal geraak tussen gister en nou op verkeerde spoor beland en nou lê ek gestrand. ©Driekie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed