dapper stapper
liep-lapper-jas kersvader dra tas sy baard trek sommer los want hy loer te veel na die kos sy magie skraps bedek met baadjie sy stem rafel uit met sy droë liedjie kinders dans om op sy skoot te sit eers daar wil hul net huil en gil sy rook asem stoot hulle af growwe hande […]
16dae van Aktivisme abuse
16dae van aktivisme van abuse hemel mense word net wakker en kom net by ons lewe in die nuwe eeu van die kind derduisende verongeregte vroue en kinders vrouens en kinders het ook regte hulle word mishandel en verniel mense kan jou soms lelik seermaak of bang maak om jou seer te maak of bang […]
RESENSIE: In ‘n beter Wêreld, die film
IN ‘N BETER WÊRELD, die film In ‘n middelklein Duitse „Kaff”※ (one-horse-town) êrens op die plat land agter die Noordseekus se dyk is ‘n Lichtspielhaus, ‘n Kino, ja ‘n bioskoop met (hou vas, nie omval nie!) vyf (in syfers: 5) vertoonsale, in ‘n deutsche Kleinstadt, ‘n dorp met die proporsies van sê ma’ Robertson of […]
Die padlopers in my lewe (2)
En vandag gebeur dit weer. By dieselfde swaar, swart hek staan ‘n padloper …met ‘n kortbroek aan in die yskoue winterweer. Ek sidder vir sy onthalwe en stap nader. Hy hou ‘n heel brood na my toe uit. “Kan Tannie asseblief vir my help met so ‘n bietjie smearings op die brood?” Ek vat die […]
Als in vyf minute
Die eerste vyf minute na vandag wou ek weer in jou arms kruip so sonder gedagtes of tyd wat my versmoor soos toe ek nog my hand veilig in joune kon vou maar nou moet ek myself in hierdie godverstreke spasie weerloos in wolke wind. Hier sal ek eers moet sweef, my ligstraal-lief tot dagmerke […]
Eensaam
Wanneer die abstrakte afwesigheid van jou frekwensie-draende teenwoordigheid soos bliksemstrale deur my verlate kosmos eggo om verduisterde vlaktes te verlig, weet ek; nou dat jy weg is is alles weer reg. © Caren Kearley Kopiereg Voorbehou
Besoek aan ‘n grafkelder
Wit is die lelies in jou tuin; ek staar verwilderd na die windharp wat sag op jou stoep wanklank soos die giftige wasbleek warmte wat jy eens om my wou walm. Selfs vrede skuil hier in donker skaduwees van tuinstoele wat lustig na mens wink. Ek klop weer aan die toe deur perfek pas alles […]
‘n Tweede kans
‘n Tweede kans Jy … ja jy … Jy … jy sonder tande wat altyd lag jy … jy sonder ‘n haarstyl geen sjampoe en sonder kam jy … jy met vuil skurwe hande wat op ‘n oorskietkossie wag jy … jy met ‘n oopgaap skoenpunt wat jou tyd in parke verwyl jou lyf van […]
Die ongenooide gas
Ek kom sonder dat ek jou ken, of jy my genooi het om my ander wang ook te draai – ritmies op die klank van “ in my lewe” soos Mathys dit aflys, en ek dans met my hoepelbeen op jou voorstoep want jou voordeurklokkie het ‘n dowwe dong-dong deuntjie wat die mis voor my […]
Die haat van ‘annatjie
Jou Donker gedaante weerkaats in die spieël Skreeuende bek wat haat toesnou Soos ‘n skim in die nag kom steel sy jou lag Vreet jou van binne soos larwes en suur Verteer die self tot net karkas oorbly Deur leed betower terleurstelling verower – Sluimer haar dier in jou agterkop Lek aan jou wonde met […]