Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Reis"(Bladsy 7)

MOMENTE in STRATE….. Ek Waarheid My, jy, jou en ek vuil kaste vol geraamtes Gesigloos ons waarheid reduseer tot stof. Verlore Ousie Op die straat hoek versplinter arm aan… kos, liefde, warmte, mens en bang. Heelal In die hol. niks, kyk kyk…. alles is mooi. stadig lelik deur jou bril. Nou Kamers Mure omring, vol […]

Kuns is klank klank wat skreeu skreeu blou-rou-skarlaken moord dit is ‘n dolk diep in jou wat uit jou bloei so ‘n unieke noot melodies,droef, moedeloos oor n doek ‘n kreet losbreek vry sonder verskoning dit is ‘n kwas ‘n leë bladsy ‘n vergrootglas-oog ‘n seë-kastaiing ‘n vissersmansboot ‘n blou of swartpen spook Monochroom-monochromaties laat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed