Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 41)

druppels val steeds oor golwe storm wind het sy drif verloor meeue skarjater van plesier my siel sweef oor nat duine my hart is sag en plooibaar my oë slegs gerig op Jesus woorde, werke wys na Hom ek verdwyn op my duin maar Hy bly ewig staan gaan uit op jou duin en kyk […]

Opdrag 6 – Kuns en visuele stimulasie Digitus paternae dexterae Die vinger van die Vaderlike regterhand Hoog teen die kapel se hemelplafon lê hy, gebore uit heilige uterus met naelstring reeds geknip, Il Divino, die renaissanceman, se uitbeelding van die glorie van die skepping in sy volheid, naak en uitgestrek sonder lewenslus, heelt’mal onbewus van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed