Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 40)

Die wind gryp jou lag wat dwarrel om ‘n boom en sy drag oor ons strooi – dis ‘n kwiltland met blaar en bloeisels getooi! Jou lag wapper aan met die punt van jou serp – blinkoog, kersieneus en skielik somermooi! Jy lag deur my gees en besweer soos menig ander keer ‘n herfshart se […]

my duin is vanoggend leeg ligte reën drup saggies neer dit weef my gedagtes na skooldae met rudi neitz wat duits vir ons leer “ach wie is möghlich dann, dass ich dich lassen kann” en “wir kanst nichts treu zein, ja-nein da kanst du nicht” liedjies wat vandag nog in my gedagtes refrein eie kultuur […]

is daar nog ’n plek op aarde waar die geelgras so kan vaal; waar wit wolke op die horison die blou uit die blou lug haal is daar dalk (in ’n ander wêreld) ’n streek so oop, so wyd, so vry waar rooibruin beeste middaglaat – kopomlaag – oor wintervelde wei skilder elders ook murasies […]

Nimfoleptiese digvorm Die Nimfoleptiese digvorm het in die digtershart ontstaan. Spesifiek in die geskiedkundige dorpie Wellington in ongeveer 2014. Die dorp is ryk aan skrywers uit alle era’s en almal met uiteenlopende agtergronde. Tussen Breyten en Adam se stemme moet die digter dink en skryf oor iets wat sy muse aanhits. Caren Kearley het hierdie […]

saans as dit donker word verdwyn seegeluide soms afhangende van heersende wind wat geluide aanbring later verander temperatuur en bring dit warmer winde van duine-kant wat verhit verander vog gehalte ook elke wending van die maan het invloed op mens en dier spring getye kom en verwoes laag getye vreet sandbanke op my duin voel […]

Die Reënboog Rozet verteenwoordig ‘n unieke digvorm met sy ontstaan uit die hart van Afrika. ‘n Digvorm wat die diversiteit van verskillende kulture weerspieël. Die gedig bestaan basies uit 14 reëls wat opgedeel word in 3 kwatryne met ‘n slot koeplet. Elke strofe het sy eie unieke skryfstyl en rympatroon. Die 1ste strofe het ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed