Vir jou skryf ek ’n veldblomvers
Vir jóú skryf ek ’n veldblomvers al sou rose pienk en jakarandas pers – ék skryf vir jou ’n veldblomvers van aalwyn wat voor ’n krans lemoen nes dit elke jaar in die Boland doen kyk, die suikerkan speld heldergeel naas mimetesblad wat met die rooi kleur speel; langs ’n restio, teen die berg se […]
U IS ALTYD
U IS ALTYD Deur U genade is ons gered dit is al wat ons oorhet dit is my enigste gebed Ons harte is beset U beskerm my U is altyd naby my U maak my lewe vry U is altyd langs my sy O liewe Heer dit is wat my hele wese begeer want U […]
Troos en soet
Geluk is nie net geskenkpakkies dit is die geskenk wat jy vir ander is! soms het die lewe gebreekte takkies maar dit verander nie ‘n boom in ‘n jelly vis Daar is niks wat die rustigheid en vrede, van ‘n rivier steur dit is ‘n sielerus wat oor jou spoel om ‘n sonsondergang te waardeer […]
Gebars tot volmaaktheid
ru omsoom die doringkroon van genade my diepste Anna-mens aan die vloekhout vasgespyker word vrede die lendedoek wat my onvolmaaktheid bedek my woorde die salwingsolie wat lek uit ‘n gebarste kruik tot daar waar dit op papier die brood van vreugde breek en ook die wyn van smart verspil maar my intiemste gedagtes en dit […]
Kos vir ‘n honger siel (brons of silver, nie seker)
Ek wil vir jou die somerson se skadu’s bring my bakhand vol soene in jou hart saai kaalvoet oor jou lyf dans en sing en in die soet stiltes van jou siel baai. Miskien kan ek tyd saam met jou versteen of as alles donker raak, vir jou lig plant dalk moet ek net ‘n […]
Liefde vir ‘n ou kar.
Kyk om ‘n kar te koop is vir party mense soos om te trou. Daar is selfs mense wat so oor die proses te kere gaan dat dit nader klink aan geboorte skenk. Daar is ‘n baie goeie rede daarvoor. Jy weet mos nou as jy eenmaal op die lyn teken, niks minder as ‘n […]
Gesin’s vreugde
Ons as gesin het sekere disse wat ons altyd saam geniet, en waarvan sekere resepte baie uniek is. Dit is waar dat ons finansies heel patykeer van die resepte gedikteer het, en wat soms in ‘n desperate en twyfelagtige poging begin het, dikwels deur genade in smulkos ontwikkel het. Neem nou maar die keer wat […]
oneindig
op my duin is daar sand korreltjies sand wat jy nie kan tel een korreltjie sand is oneindig klein een duin oneindig niksseggend in die sand woestyne my siel sweef rond hy sweef oor berge en dale hy sweef oor seë en horisonne oneindig groot is sy sweeftog oor die velde van die aarde my […]
DIE KEISER EN DIE APPEL
DIE KEISER EN DIE APPEL Kaptein Mirnako sit styf en stram op sy sitkussing. Voor hom sy oggendmaal waaraan hy slegs gepeusel het. Sy drinkbeker het hy glad nie eers aangeroer nie. „Jy moet sterk wees, Silaki. Jy weet waar die geld en die silwer beker in die bos begrawe is. Wag tot na die […]