Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 38)

waar jy my hare saggies in sterstof verf het die maan jaloers gekyk hoe die melkweg in spikkels deur my oë tree my vingers boetseer jou hart se klop as jy ‘n duisend vuurvliegies inmekaar vleg en dit laat sirkel om die skerfiemaan tot dit in my hartklop kon anker gooi die son van jou […]

soos ‘n meeu in swewende vlug draai my siel ver bo alles in lug golwende duine seelangs strek sand ongevlek met water bedek soos ‘n reier in uitgestrekte vlug sweef siel saam met hom in lug deinende golwe horison omspan windsprei soos perde ingespan soos duine droog en leeg staan kyk my siel fynbos wat […]

“Gebakte kalkoen, en die Here staan sentraal?” Terwille van politieke korrektheid word gebeurtenisse vervang met ander name, en is van sy oorspronklike betekenis vervreem. Liefde is losgemaak van danksegging, dit voel kunsmatig en word bymekaar getel deur dinge wat leeg is. ‘n Dankbaarsheids- Sondag het ‘n danbaarheid- oes geword, die hoeveelheid geld wat ingesamel is […]

sagte wind skarrel om die hoeke blare en tolbosse waai en draai meeue kraai van pure lekkerkry op my duin sit ek in son en braai tussen withuisies heers daar stilte netjiese geplaveide strate skitter waar son om hoeke koeltes gooi oumensies middagslapie geniet oor alles hang daar stille vrede wat self golwe se breek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed