Wie is daar?
Alhilal bin Zayed, ’n Arabier van die Liwa distrik, is per kameel op reis deur die heuning kleurige duine. So dagreis weg van sy kameel plaas af. Hy was by ’n skou vir kameel boere en is meer as tevrede met die pryse wat sy diere daar verwerf het. Dit beteken dat hy nog meer […]
Bedreigings
Gevaar is geleentheid. onskudig, onskadelik vind, wat weg kruip in eie siel. Bang is beweging. in eie broek, soek, trap tone, wat nooit pik. Huldig die bedreiging. gryp geweer, knuppel nee hulp sal vernietig weer en weer….. Lawaai, klap, stamp. slaan hulde dromme omhels swart slang tonge wat gif bring vir ou wyshede.
Dagbreek
vanoggend toe die dag om my breek wou ek my hande na jou toe uitsteek maar daar was nog dou aan my drome en nanag asems wat fluister deur die bome ek het my kop weer diep onder die kussing ingedruk voor die eerste sonstrale my kon insluk ja, vanoggend toe die dag om my […]
Sif van herinnering
Ek sien jou gesig, maar ek het jou naam vergeet. Ek ervaar wel ‘n emosie en daarvolgens weet ek hoe ons laaste ontmoeting was ( dalk was dit ons enigste een, my kop hou nie telling nie). Uit ‘n paar foto’s probeer ek die verlede by mekaar trek, die leë gapings wat vir ewig verlore […]
Gebreekte glas
Splinters en stukkies glas gestrooi op die grond Donderweer het stukkend geslaan wat eens heilig was Skerp punte, skerp kante na bo Oorblyfsels van vasgelymde gekleurde glas Punte wat sny, brokkies herinneringe Verweerde illusie van meesterkuns Gebroke prent gestrooi oraloor Maagd Maria was ook net mens Flenters skuil tussen groewe Wat is, wat was, voel […]
Almal staan bakhand
“Hou op stry. Ek gaan ‘n ongeluk maak. Pietie, laat Sannetjie ook die boek deurblaai,” beveel Trudie vies. Sy hoop maar net die Huisgenoot se bladsy is leesbaar as sy later vandag by die huis kom. Die verkeerslig slaan rooi en sy verminder haar spoed. Hou stil. Onder die verkeerslig sit ‘n hopie mens. Sy […]
My brulpadda-prins
Opgeblaasde bek waaruit geen kwaak kwaak kom net ‘n oorverdowende stilte…. Alles net oor ‘n gekrap waar hy nie dink dit jeuk en nerwe word sommer baie dun my blaas-oppie brulpadda met sy opgeblaaste eergekrenkte bek. Nou is dit mooi praat Sagkens paai en ‘n klapsoen op die opgeblaasde bek sodat my blaas-oppie brulpadda weer […]
ALTERNATIEWE FEITE 2
ALTERNATIEWE FEITE 2 [Deel 2 van ‘n pleidooi vir die opname van „die ander ou se mening” .] ☾✲🕆✲☽ Hierdie amptelike weergawes: Ons ken dit mos uit die geskiedenisboeke. Wat die koning of vors, die eerste minister of een of ander ertsbiskop of wesier vir gunstig gehou het, is toe in sy opdrag neergeskryf – […]
ALTERNATIEWE FEITE 1
[Deel 1 van ‘n pledooi vir die opname van „die ander ou se mening” in nuusberigte, openbare verklarings, ensiklopedië en ander geskiedenistekste met die trant, „Hy het mos óók iets om te sê” of „die aangeklaagde moet óók te woord kom.”] ☾✲🕆✲☽ Sedert enige jare – mínstens sedert die verskyning van ene Donald Trump in […]