Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sielkunde"(Bladsy 7)

Met nektar uit my koffieblom, vroeg uit die vere, voor die son opkom. Drink ek die drome van die nag, tot dit wegspoel as ‘n ademlose klag. Besweer ek die vrese voor my deur, wat al rasend aan my hart se grendel beur. Stap ek deur die strate van my dag; deur die dinge wat […]

Die woorde van die regste egste ek spruit nog net in font en op papiere uit. As jy wil hoor hoe kom dit deur my mond (al die binne-in kompleks) sal jy my oë se konveks keerom moet draai om diep te sien, nie bloot te raai. Dan kan jy dalk die sleutel speur wat […]

Hier onder die knus ou wilgerboom wat lui-lui sy takke slepend wieg in die wind waar ons as kinders kon speel en gehieme deel mekaar se sorge en wonde (met omgeedrukkies) wegstreel wis ek lank reeds jy’t vergeet van vrolike sonskynsomers en koesterknus winters jou menswees reflekteer ‘n seerkrykant teen onthou se skaduwand maak oop […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed