Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wanhoop"(Bladsy 24)

Die geur van jou hare en die kyk in jou oë wanneer liefde versadig en sweetnat kom lê is die beelde in drome verlange en soeke na dit wat eens waar was maar nou net ‘n skim as die na-nag se rondrol en lyfseer en sufdink die nuwe dag inlei…. met beloftes na nêrens net […]

Druk ‘n knoppie om die hek oop te vlek. Sluit die sedan en groet die honde. Organiseer die kospotte Wag vir die hek… ‘n Stem by die deur wat groet in algemeen. ‘Die TV se geraas en kinders se geskree. Hy verkies wingerdsap bo koffie of tee. Een word twee…drie en meer. In walms van […]

“Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?” Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker dat sy dit vanaand sal vryspring. Koue rillings gly op en af met haar rug. Wanneer het dit dan alles so verander? Wie het wanneer haar vrede kom steel? Was […]

‘Ontnugtering, vertroue, liefde’?… geklee in vele vorme ontnugtering met piëtisme en bloeiende Kantianisme Die probleme, ontevredenheid en teleurstelling die agteruitgang van die aarde deur die menslike toedoen …eensydige liefde vir die afwesige moeder Die beoefening van piëteit die kultuur van kennis gestroop getraumatiseerde se soeke na hoop ‘n tragiese gevoel van ‘alles tervergeefs”

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed