Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wense"(Bladsy 65)

Binne my is dit stil selfs my gedagtes se eggo’s ontbreek. Kalmte stap langs die stille poele en ek voel…dis anders stil. Die skadu’s speel vandag elders, verder weg van hier en nou dalk bo in die hemelblou Vrede kamp langs die harts vuur uit en ek voel…dis anders rou. ©Velma Barnard 04/08/2016

Roersele Ek wil nog so baie sê oor roersele wat diep in die gemoed lê en skugter die oppervlak vermy, want die woorde pas nog nie daarby— Gedagtes soos vlietende vonkies verdwyn in verskiet en smeulende woorde kwyn tot vaal amorfe as in vroeë aborsie asof dit nooit was, maar die sieleroersele sal ontvou onder […]

sê nou daar was ‘n pragtig’ tuin waar feëtjies en kabouters woon waar almal altyd gelukkig is en Koning Sprokie troon sê nou daar was blomme wat altyd in massas blom en skoenlappers in elke kleur wat sing terwyl hul nader kom sê nou daar was ‘n plek waar ek jou vir myself kon hou […]

Jy Met jou windverwaaide kuif en tergende dimpels-glimlag was jy veroweraar op die krieketveld Sowel as in die liefdes paradys. Vir my het jy gevang terwyl my hart nog aan ‘n ander moes behoort. En ek het jou gevolg met blinde verering in my oë. Misverstande het egter ons ontwakende liefde dood gesmoor en ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Benadelle het n geregistreerde lid geword

  • Jasmyn het n geregistreerde lid geword

  • Timie het n geregistreerde lid geword