Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: uil

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 Mei 2021 Aantal woorde: 29 163 Kere gelees 7


soos ‘n uil op ‘n paal
sweef my siel en draal
oor ‘n landskap wat rooi
in skemer ligte getooi
die nag binnegaan
wat wil vergaan

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1127
Kommentaar telling: 142

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 271 gaste aanlyn

Bydraes – Argief