Jongste aktiwiteit:

wense

.
mag jy baie geseënd wees
mag jou dae vol sonskyn wees
mag jy net gesondheid en liefde leef
mag jy baie getroue vriende en vriendinne hê
mag jou lewe vol probleme wees wat jy opgelos het
mag jou kinders jou baie lief hê en respekteer
mag elke dag se daglig jou weereens tref
mag jy in die donkerste nag bly glo
mag jou hart en siel vas staan
mag jy Hom nooit betweifel
mag jou ja, ja wees
mag jou nee, nee bly
sodat jy geseën kan word met ‘n lang lewe
sodat almal om jou kan put uit die bron van Sy lig
mag jy na alles nederig bly buig voor Sy troon
mag jy eendag, as Hy jou kom haal bly wees
mag elke lewens uur vir jou vreugde wees
.
©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak