RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 9
Die winter slaan hierdie jaar skielik op Kroonstad toe en ryp dit die eerste nag met mening. In hierdie tyd het die Meirings getrek en moes Tiny weer drie dae verlof neem vir die trekkery. Hy het gereël met die kontrakteur op die stasie om smiddae een van sy vragmotors te gebruik wanneer al die […]
Altyd My Engel
Ma is daar in die hemel; ma is by Jesus. Die mooiste engel – my ma – dit weet ek gewis. En dit troos my hart om te weet ma is veilig; ma is gered. Hy het ma kom haal so onder stille gebed. Ek dink weer aan ma vandag en my vingers – dié […]
Sê Net Dankie
‘n Baba wees gelaat. ‘n Boemelaar honger op straat. En dan het ons nog die “cheek” om soms te kla. ‘n Kindjie afgeknou. ‘n Lyfie seer en blou. En dan voel dit of ons soveel berge dra. Kom ons wees net dankbaar. Wees eerder net dankbaar. Kom ons sê eerder dankie, dankie vir als wat […]
die see roep
elke druppel elke traan elke stroom elke spruit kronkel slinger riviere vrolik lag die stroompies kabbel en singend van ver al gefluister hoe nader die branders hoe sterker die stroom vinnig vloei die water hoe luider dit dreun hoe luider gedruis hoe nader gedreun groter en groter die vreugde lag en lag singend die strome […]
Getel Getel Geweeg Gedeel
geliefde nooi my mooi my lief verlief smetteloos vlekkeloos prysloos bemin oorwin gewin verbeel gedroom gevra geseël Breek die neut van hard vergeet Net brood van verlange geëet Die suur en bitter wyn Woestyn van pyn van nimmer weet Dae gaan verby en dae van verdriet Ek skryf vir jou my minnelied Leeukuildae kom en […]
Dan skryf ek dit in die sand
Dan skryf ek dit in die sand Hoor jy my dan nie, sien jy my dan nie raak nie klaarlyklik so onbewus van my bestaan? Ek wil jou liefde en aandag hê jou naam skrywe ek in reënboogsierletters in my hart al vat hulle al die blou ink van my weg en stort dit in […]
WENNERS: – LIEFDE -PROJEK: FEBRUARIE 2017
Baie geluk aan die volgende wenners!! GEDIGTE: 1. Hermien Strumpher met Pasmaat 2. Loretta Szikra met Ek sal jou liefhê tot… 3. Barbara Smit met Doolhof van my liefde VERHALE: Geen Baie geluk aan hierdie 3 digters Inkgroete
Maart 2017 projek – Menseregte en morele wysheid
Aangesien ons die maand betree waarin elke Suid Afrikaner sy of haar mensereg en morele wysheid kan vier het ons dit goed gedink om dit as onderliggende tema te gebruik vir hierdie maand se projek. Die reëls om hieraan deel te neem: 1.Daar is geen spesifieke titel of tema nie maar dit moet onderliggend aan […]
Die oerbos
Gediertes klouter oor die reusestamme waar die takke druip met mos Die hotnostgot tik teen die ruit tik-tok tik-tok Die volk van die vlakte Die vlakte! Maar waavoor sou die hotnotsgot nog bid? wanneer sy twee groot oӫ soek na kos en water Daar swewe in die bruine lug vlinders groen en wit en die […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 8
HOOFSTUK 9 Dit is oujaarsdagoggend, net na middernag, wat Cathy hom verras met koffie nadat die roepman hom kom roep het vir sy trein, drie dries Bloemfontein toe. Tiny weet dadelik dat sy weer iets op die hart het en val Cathy met n vraag weg: “Hoe laat gaan pa terug wees, ma sê so […]