MY ROOS KNOPPIE
MY ROOS KNOPPIE VERS 1 my mooiste roos knoppie my mooiste liewe poppie sien ek jou in die rose tuin stap jy saam jou klein konyn VERS 2 my mooiste roos knoppie my mooiste liewe poppie al die rose net vir jou gepluk jou styf teen my vas gedruk KOOR: roos knoppie, my hart sal […]
Ahoy kaptein – jou skippie sink!
Ek besef eks net ń nommer op ń salaris jornaal ń Skewe sewe, of gebrekkige nege waaraan jy wroeg om te betaal. Soos al die ander hier net ń nommer, op verslete papier – wat ʼn wrakskip in jou afwesigheid deur stormwaters stuur. In die lig van ʼn vuurtoring wat vaagweg hierlangs skyn, is al […]
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 12
HOOFSTUK 12 Toe Chantal de Beer Kas en n vrouekonstabel voor die deur sien staan weet sy dat haar uur geslaan het. Dit is net of sy haarself nie sover kan kry om die veiligheidsdeur oop te sluit nie maar toe Kas haar vra om oop te sluit dat hulle kan inkom sluit sy die […]
Dave se storie
Dave is ‘n flirt en ‘n rokjagter Hy ontmoet egter vir Bonnie en hy verander, maar gaan hy vir altyd getrou aa haar kan bly?.
Saggies troetel en streel
Gee vir my ‘n wye hoed gee vir my die son wat my hand sal vat gee vir my die lente en ‘n hart vol vrede Ek wil elke dag met jou deel dit vul met somergeel elke sonsopkoms saam jou geniet want elkeen is uniek Ek vergryp my in die geure van bloeisels en […]
Diep en donker rafyne
Soos ‘n bal vol bloed hang die maan in die lug blou reën speel in die see gly oor die branders se rug Die aroma laat my mond water dit hang soos lanterns in die donker elkeen spat in sy eie rigting soos die bloed pomp deur die water Die son sukkel om my vol […]
Dante se glassade
Onsigbaar onvrugbaar spoorloos ongesien lê daar ń glassaad in die melkwit-hart van elke stomme woord, wat smag om te ontkiem. Vasgevang in fete tussen hart en verstand, wagtend om wortel te skiet – slaap ongesproke woorde sonder spore op papier salig ingekrop – verniet… Anders as Dante se glassade wat vir eeue aanhou blom, lank […]
RYE SPORE
RYE SPORE Vers1 Rye spore het ons op die strand geloop Jy het rye spore deur my hart geloop Voetspore, diep in my siel gebrand Jy het sagkens in my hart beland Vers2 Rye spore het ons op die strand geloop Jy het rye spore deur my hart geloop Kyk in my oë so skaam […]
Eva se lente
As jy weer minne-woorde skryf onthou om nie te vergeet van haar lente wat oor jou siel dryf wat die nadraai van jou winter te ontleed Op die sesde dag was alles mooi en dit was winter en skielik net lentegeure toe Hy jou ribbebeen deur haar gooi ontwaak jy in ‘n paradys vol geblomde […]