Solmisasie
Ek streel jou naam met die oggendson se heel eerste sang oor my laaste traan; heelnag het ek gewag geroep geween. Met die ademlose eggo van jou vormlose voetspore raam ek ‘n nuwe dag om die soom van my cadenza skaterlag © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou
Eggo
Jou eggo pen my vas waar die ink deur jou hart lek en vreedsaam weergalm deur my binne-mens hier waar ek stom-skugter skuil in die diamant glinster van jou oog. Jou woorde smelt oor my doofstom-bestaan tot waar die sekelmaan se bo-punt krul en verlos die monster in my apokalips. Ek wens ek kon wegsweef […]
Verlies
Eens sou sy onder bome sit, Akkerbome – op ‘n Boland plaas. Sy sou luister hoe die ganse (met die kolle) op die grasdak van ‘n opstal sit en raas. En sy sou eet met silwerware uit ‘n bord van porselein – witter as die witste wolk wat oor Simonsberg verdwyn. © Carma Shaw 18 […]
Lente
saggies-saggies kom jy nader skugter briesie dra jou geur kanferfoelie, petunias, jasmyn en frangipani jy bring bloureën, sonsoekertjies en wilde salie om saam te dans met skaam viooltjies in my tuin jy gooi ‘n bont kombers oor winter skade bloeisels dartel uit kleure spatsels van jou palet jy verf helder prentjies oor vaal winters kleed […]
Die skans
Glimlaggend hartseer bang en so bly Gaan altyd goed dankie hoe gaan dit met jou Dans dans die lewe op donder wolke verby Die glimlag om haar lippe glinster blou Hoe kan jy weet hoe die tsunami’s dag na dag Verskeie emosies in haar hart rondspoel Hoe mag jy sien hoe sy deur innerlike trane […]
Man van die donker
Hy is die man van die donker Wat lig uitstraal soos ‘n helder lantern in die oopte Die man wat my lewe laat klop klop klop My liefde Wit perels wat skitter as sy lippe skei Belofte van heuningsoet kus Wat veel te wense oorlaat bloed laat styg Die kleur van my liefde op my […]
Ons is ‘n Sprokie
Daar is drome wat ek daagliks droom van ons wat ‘n lugkasteel bewoon dan is jy my prins en ek is jou prinses ons koninkryk staan ver bo die res Daar’s diere wat praat en voëltjies wat sing goeie feetjies wat liefde bring Kabouterhuisies waar die son gaan slaap ‘n uitsig wat jou hart laat […]
Gieters van gister
Gee my jou winter en ek stuur vir jou somer’reen bring vir my die lente vou my toe met jou soet geur Wanneer die son die oggend oproep mimiek die gevoel in my binneste skielik voel ek weer alleen Ek wag vir jou die in skemermistigheid van nou straatjies met herfstrane op my wang wat […]
Susan se storie
Susan was haar hele lewe lank deur haar man mishandel. Het sy die moed om weg te stap uit hierdie huwelik?
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 11
. HOOFSTUK 11 Kas skakel eers Stefan se prokureur en reël met hom dat hy by is met sy besoek aan Stefan in die selle. Murray wou eers nie maar toe Kas hom meedeel dat daar nuwe getuienis is wat hulle dalk kan laat oorweeg om n verklaring af te lê stem Murray in. Toe […]