Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 15)

Vir jou Selfs so jonk as sewentien gestuur na die weermag vir volk en vaderland opleiding spoedig voltooi te stuur na oorlogsone soveel uiterstes beleef trotseer versengende hitte koue nagte dae sonder kos en water oorleef van die veld gehoorsaam bevele lukraak reageer outomaties in ‘n land waar vyande wil infiltreer oor die kaplyn heen […]

gister ek sien die dag as die reuk van vars deur die gange van elke sintuig brand, die vryheid van my gedagtes soos arende sweef en die sterf van my wees, stil bly lê voel ek die grond van aartappel se oes die reuk van Knysna se bos en die nat van dou, die nuut […]

hemel I changed my mind about heaven….what would it be she whispered……this, a blanket, a bed and you – anon gedagtes loop hul paaie in rigtings van eie keur, soms asof voor ‘n vuur, keuwelend in jou gemoed staan jy eenkant alleen en wonder wie is die heer, die man in die spieël of die […]

In Memoriam Twaalf swart sambrele langs ‘n graf Reentelegramme in grou en grys Mosbaardboom waar druppels draf Twaalf swart sambrele langs ‘n graf In lief en leed ongestraf Spierwit lelie, kraai wat krys Twaalf swart sambrele langs ‘n graf Reentelegramme grou en grys   ©Carin Erasmus  

opgedra aan my jongste..Duncan gebore uit hartsverlang gebede seuntjiekind ouerharte vol vrede 7 jaar vir jou gewag appelwang bruinoog vol lag   liefielyfie wat drukkies uitdeel roosbek wat natsoentjies steel bottels vol goggas, klouter soos kees mag die lewe jou genadig wees   sagte siel, ope gees sien jy goed wat ander vrees praat jy […]

Die man met die swart skoene deur Lynelle Clark “Ouma lyk baie mooi vandag.” Met waarderende oogknip gee Santie haar ouma ‘n liefdevolle drukkie. “Dankie my kind. Dit is ‘n ou rokkie wat ek lanklaas aan gehad het.” verduidelik haar ouma met ‘n blos. Haar groen oë skitterend en vol lewe. “Ek is bly Ouma […]

O statige Kameeldoringreus met jou majestueuse magtige arms wyd en oneindig, die niet in gesprei met jou blare ʼn skadu-reën verleen uitweg van moorddadige sonnestraal Knus in jou kragtige arms skuil versamelvoël gesange jou skurwebas se donker gange verborge hou talryk beskeie lewe skarrel hul deur kraak en skeure wie is daar wat jou liefde […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed