Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 16)

Vier mure vierkantig ingerond Plafon en flenter mat staar dag na dag Mekaar stilswyend, voelloos aan Wit blom teen dofvuil ruit staan ysig, Koud, afsydig, starend, tog onsiende….. En ek, met sleutel in die hand In eie tronk waar vryheid wink, Maar sien, ontsien, ontdaan, ontbloot. En stadig ritmies tyd alleen Verdwyn die kanse, vreugdes, […]

ʼn Moeders harteboesem versluierd diep, haar ware liefde verloor in vere sag, verbloem in warm vou van moerderliefde Oggendbone boeretroos aroma vleg deur huis van glas die geur van stywe mieliepap ʼn hart betoon, geneentheid vas Haar hartlik heldemoed vereer Dag na dag haar waagmoed wys Haar onverskrokke moedigheid met lied en daad bewys My […]

Oor die vlaktes storm nuwe lente-donder wanneer plant en boom hul wintersrus verlaat buig hul die knie en strek hul arms uit Almagtig God en Heer, dankie vir U seën in reën bulderend jaag woedende wolke bevreesde stofperde voor hulle swepe uit en die bliksems flitsend geniepsig klap op die voortvlugtende wind in vlug wolke […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed