Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 18)

Wie sou die ware swerwer wees? Die een met tas en reisbiljet, of elkeen wat nog drome het…… As ek kon Wegry met my Apollo bande sou ek die pad aandurf na die kus van die dood aan die weskus van Afrika. Miskien sal ek gelukkig wees en kan oornag in ‘n Himba hut. Hulle […]

as soggens vroeg die oggenddou die toiingrige tamarisk omvou silwer pêrels aan sy takke hang, fraiingtakke in ‘n wolkiedroom omtower tot ‘n krismisboom – skitterblink in die son – spring daar in my ‘n vreugde op oor die eenvoud en die skoonheid van hierdie dowwe, dor woestyn wat in klein-klein maat maar tóg, so grootliks […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed