See van vergetenheid
Tot aan die ruigte stilte waterkant verglans die son se skuinse middag’vuur Tot die naaktheid van my hart kraak en skroei dis hier waar die stilte soos klip roerloos die vrae verdroom Sluit ek my oӫ in die rustigheid sodat ek alles raaksien en luister tot ek die waarheid kan hoor Alles lyk so sag […]
Jou dade het die Woord opnuut vertaal
toe alles woes en leeg was het jou wese in die takke van die boom van kennis van goed en kwaad (daar waar die Gerubs waak) gaan lê jou liefde vir my geoffer in heilige offerbakke met die geur van jasmyn en kleur van die mooiste robyn in die vloed van jou oë het jy […]
Bessie: 5
Die man kyk na Bessie. Niemand sê iets nie, daar hang ’n doodse stilte in die kerk. “Goed, ek sien julle het mekaar al ontmoet!” hoor Bessie mevrou van Eyk se stem agter haar. Die maatskaplike werker kom die gebou binnegeloop. Nie die man of Bessie antwoord op mevrou Van Eyk se opmerking nie. “Wanneer […]
Resensie: Bach in Brasil, die film
Resensie: Bach in Brasil Twee-en-veertig jare gelede was hulle beste vriende, Karl en Marten, en het graag saam met hobo en eufonium musiek gemaak, ‘n riet- en ‘n blikblaasinstrument (soortgelyk met ‘n tuba). Veral Bach het hulle graag gespeel. Toe emigreer Karl, en Marten verwyt hom dat hy eenvoudig „gedros” het. En toe hang Marten […]
RESENSIE: Wadjda, die Meisie en die Fiets, die film
In ‘n land sonder bioskope word ‘n film gedraai. In ‘n land waar vrouens so te sê sonder sivielregte is, draai ‘n vrou ‘n film. In ‘n land waar vrouens en meisies vanaf twaalf slegs met sluier op die straat mag verskyn en nie fiets mág ry nie, sit ‘n meisie alles in om in […]
RESENSIE: Die Seun met die Fiets, die film
Die Seun met die Fiets Cyril (sê „Suuríél“) is so elf, twaalf jaar oud, en sy pa het hom „voorlopig” in ‘n koshuis gebring omdat hy met sy eie lewe nie kon klaarkom nie. Wie sal hy nog ‘n kind grootmaak? Na ‘n maand kry die seun gedurig „geen verbinding onder hierdie nommer nie” wanneer […]
‘n Liefdeslied
Kom ons sing en dans, en huil en lag, net ek en jy alleen in die grasveld; daar waar gras golwend lê soos velt, (*) staan die lelies op ons twee en wag. Hulle wag net vir my en vir jou, vir ons, om soos die son ons dag te kan verlig, om liefde te […]
RESENSIE: Finn en die Toorkraft van die Musiek, die film
Finn en die Tower van die Musiek Die negejarige Finn woon saam met sy pa op ‘n plattelandse dorp. Hy speel glad nie graag sokker nie; hy is veel te dromerig en vergeterig op die veld. Op pad huistoe na die oefening eendag lok hom ‘n kraai na ‘n geheimnisvolle, leegstaande plaashuis, waar hy ‘n […]
Wolfgang Amadeus
WOLFGANG AMADEUS Toe Mozart reeds ‘n volwassene was, soek ‘n musiekstudent hom na ‘n opvoering uit. . „Meester,” sê hy eerbiedig, „u het al met vier jare begin om viool te speel, met nege jare het u begin komponeer, met twaalf u eerste opera geskryf en tot nou toe het u seker al oor die […]
In die sluimer van bome
In die sluimer van bome Ek wil terugkeer: na die wellustige gloed in jou lyf. Vleg sonlig as vroedvrou en baar my in dennewoude, lê my teen die swel van jou bors -wil my in jou oë eien- nou, vir die eerste keer. Laat my dan toe om jou neer te lê -waar bome oor […]