Pop
my gees is hoogs ontsteld hiér laat mens sy wreedheid geld verdoem om vir ewig in ‘n hoek te staar stom – met kinderlyfie ewig verstar lokkies kleertjies skoentjies – te fraai rugkant altyd na mensdom gedraai sy was stout met gevolg die ewige straf dis boosheid, verregaande, skoon laf! en ek weet dis net […]
Wou
kribbel krabbel pen oor papier ek wou woorde babbel het alles nou ontsier
Kraaikuil
Kraaikuil ʼn Hartverskeurende verhaal word vertel van ʼn arm maar hegte gesin (Tenminste in die oog van die publiek) in ʼn onbekende gedeelte van die land. Kraaikuil is ʼn klein gemeenskappie met ongeveer vyf en veertig siele, Suid, Suid-Oos van die N12 en Suid, Suid-Wes van Kimberley Vertellinge wil dit hê dat hierdie gesin, na […]
Hoe Stap Ek ?
Redding kom uit ‘n eie wil – , die verskonings is koud, kil; die hout is nat en sonder wil, dit is stil, dis so vreeslik stil. Geen stemme of geraas – , met werklikheid daarnaas; eerlikheid is die eintlike baas, maar maak brand is dwaas. Swaar is die las van ‘n mens in sy […]
Hy is
van Bo gekom het Hy mens geword het Sy Woord lewe geword in Hom alleen is daar vryheid in Sy Seun alleen verlossing gely het Sy Seun en gesterf op derde dag opgestaan opgevaar na die Hemel langs Sy Vader sit Hy het nooit bely sonde erken Hy was en is sondeloos daarom glo ek […]
Daarvandaan
Naas die melkmaan agter sterre-kombers diep in kelders duskant my vryevers ontwaak ‘n hersenskim van brandende bos wat my borsholte vul met rosige hemelsblos © Carla Visser 29.11.2017
Hoe lank nog
Hoe lank Hoe lank nog die bitter beker ledig hoe lank nog die ander wang draai hoe lank nog wol voor my oë draai hoe lank nog my kaal besteel hoe lank nog hierdie klippad loop hoe lank nog staar jy jou blind hoe lank nog in vertwyfeling leef hoe lank nog net met krummels […]
Skerwe van my hart
Skerwe van my hart Losgebreek siel en gees ‘n traan wat rol oor wat was in jou jeug het jy trou beloof “jy is altyd myne” het jy woorde geuiter maar…verkeerde keuses het ons uitmekaar gedryf versoening vernietig deur hardkoppigheid my hart lê in skerwe stukke verewig verloor ek is deur die lewe nie deur […]