Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 4)

ons praat in al ons tale praat oor onbenullighede om kwaliteit tyd om te kry families sien mekaar in liefde kinders besoek ouers getrou ideale jaareindes vlieg om dan kyk ons star na vore wat gaan nuwe jaar bring sal ons aangaan met ons lewe sal plaasmoorde heeltemal ophou sal ons paaie weer besaai lê […]

HOOFSTUK 16 Na wat soos n ewigheid voel breek die Vrydagaand voor Marietjie se kuiertjie op die plaas uiteindelik aan. Bernard sal haar die Saterdagmiddag kom haal maar vir Hans en Elsabe werk dinge nie so lekker uit nie. Hoe hard hulle ook al probeer om Saterdagaand in te wees word dit al duideliker dat […]

EK ONTHOU ALLES spatsels van my kindwees speel soos ‘n film voor my siele-oog verby jou skaterlag vir ons speletjies entoesiasme as jy popklere brei sien jou skulpies bewonder op Jeffreys se strand sien jou onkruid uittrek vroegoggend in die tuin hoe jy melktert maak in die kombuis die reuk van Kersfees dwarsdeur ons huis […]

Ons het lankal terug gesterf bietjie vir bietjie elke dag … en nie in daardie finale uur mekaar bebloed met gedigte vol ou wonde wat nie wou genees en grys lug vol geheime in leë monde afgeëts … die skrif was lankal teen die muur want in ons reis na mekaar het ons alreeds ons […]

KERSFEESKIND gevorm, gebore, gegee om te gee gekom om te dien om ons wat blind is die waarheid te laat sien geslaan, geskel, gehaat verwerp alleen aan ‘n kruis gesterf ek eet ‘n stukkie brood en drink ‘n slukkie wyn Here, laat U lig in my ook skyn (ps 104:15) © Barbara Smit – 22/12/2010

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed