GEVAARLIKE DING
GEVAARLIKE DING om ‘n naam te skend is n gevaarlike dom ding as jy my naam wil skend soos ‘n tent in die grond wil pen soos ‘n pyl wat my hart deurboor snaakse optree maak jou bitter goor GOD het alles klaar gehoor my gebede is ook verhoor passop jy kan lelik gly die […]
Selfportret van ‘n digter 2018 (Opdrag 1)
Twee okerpoele weerkaats oor die verouderde beeld van ‘n vrou, streel sag oor die silwersee van wysheid en koester die fyn lagplootjies langs die oë en bekyk Vadertyd se spore langs die mond Oker sug… sak stadig op haar slenterspoor en drentel oor die buitelyne van mens en wonder of elke digteres haarself so ontleed […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 10
Die koerantberig lok wel verskillende reaksies uit. Toe Shireen Hatfield die berig lees kan sy nie anders as om ongemaklik te voel nie. Sy kry die gevoel dat dit net n kwessie van tyd raak voordat die polisie die net gaan nouer trek en haar aan die pen laat ry. Haar verstand werk oortyd soos […]
GEDIGTE SKRYWER OPDRAG 1
GEDIGTE SKRYWER OPDRAG 1 Eleen van Deventer Vorster gesogte gedigte en storieskrywer gebore in die skone dorpie Nylstroom van skooltyd af het sy al oor dit gedroom haar missie gaan grawe sy diep en ver in haar hart skyn sy soos ‘n ster met skerp stories wat mense boei pen sy haar ink wat oor […]
Waar my vrede fladder – Opdrag 1
Wanneer die sweepslae in my soos simbale begin raas en die leemte diep binne sy koue asem oor my blaas, vind ek langs stille waters van ‘n kluisenaarsbestaan vrede wat vreesloos fladder om ‘n vergulde wintermaan Aan die some van my drome swaai boepens-wense saam soos Jakobsbaai se branders wat speel-speel kom en gaan Eksentriek […]
Die eerste afskrif sonder Alfa Xerox
“grootsheid het gewelf geword, genade water” – Bibi Slippers Bibi het ‘n biblioteek vol boeke (meestal digbundels) op instagram hier maak sy miljuisende afskrifte van al ses-en-twintig letters van die alfabet waarmee het sy ons skrywersheelal herskep tot ‘n songod sonder paperjams skape laat haar hart sag kraak (Skapie-mê. Skapie-mê. Só sê sy haar sê.) […]
‘n Digter
Kom ons stap saam op die pad van sy woorde ‘n Ode verewig in ink en naam ‘n skilder van woorde besielend boeiend ‘n pleister vir menig siel agter elke traan van wanhoop en pyn in ‘n mensdom se lyding vloei die ink van hoop wat elke letter skilder terwyl woorde in die skerm van […]
Noodlot
Naamloos deurvleg jy die aarde sonder keer sorgeloos oor die vlaktes tydloos murmureer skaamteloos ontbreek ñ glimlag want jy kom net om te steel in die donkerste uur geen vriend kan saam jou loop nie want jy treur openlik geheime uiter die skok van dit wat geskryf staan teen jou aanhangende uitdagings jy is wreed […]
INLEIDING GEDIG
INLEIDING GEDIG My naam is Eleen van Deventer Vorster my nooiens Van is Van Deventer. Ek is gebore op die 24 Desember 1960 in ń klein dorpie met die naam van Nylstroom dit is in die Limpopo provinsie. Ek het in 1978 skool verlaat en na Pretoria verhuis nadat ek die skool verlaat. Ek woon […]
DIE DELWER – Opdrag 1
DIE DELWER om te soek deur gedagtes is iets wat hy ken sy droom, om ‘n werk te skep van waarde sy taal, sy kleim deur sy God afgepen woorde en klanke wyd gesaai in die aarde sy oor en sy tong gesinchroniseer te soek en te soek na die beste steen geduldig die gruis […]