Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 9)

hulle soek eindeloos na enige reuk enige spoor van lewe of dood hul is opgelei om nie moed op te gee twee torings deur vliegtuie getref verwoestende vuur duisende mense platgevee toe torings inmekaar tuimel as gevolge van terreur duisende hulp stroom in mens en sy beste vriend word ingespan vir reddingspogings soektogte deur puin […]

Die Ligtoring Hoeveel skepe het hulself te pletter geloop op die ruwe rotse van leef sonder hoop? Hoeveel bootjies is middeldeur gebreek as verskuilde rotse deur hul bodems steek? Jaar in en jaar uit het die duister verniel, probeer om skeiding te bring tussen liggaam en siel. Te lank het die duister geheers oor die […]

My liewe vrou (ʼn Engelse sonnet) Ek skryf my briefie aan jou in die sand jy wat in die diepste diep van my hart verskans lê jare gelede het ek gevra: “Gee my jou hand.” Op die prediker se vraag het jy “Ja” gesê. Na negentien ure van kraamkrampe en pyn deur die van trane […]

Wie is ek? Wanneer die stad se liggies die sterre se skoonheid verbloem en die wêreld saam onreg roem Wie is ek? Wanneer die dag gaan slaap in die holte van oordeel en verdriet sy smart oor die maan se rooi giet Wie is ek? Wanneer jy vergeefs die geraas van die lewe probeer uitblok […]

na lang yskoue winter strooi lente sy hitte soos suikersoet Jakarandas versprei blomme hul parfuum wanneer jy asemloos na son se kleurskildery staar bloos hy bloedrooi met knypie oranje word jy deel van sy skaduwee met eerste hap kielie soetigheid van druiwesap jou tong verdwaal jy in lanings van bitterbossie onthou en met druppels reën […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed