Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 9)

Kyk deer die donker en staar na die lig, is jy verblind? of is jy blind? en dit wat jy aan dink soos eindlose voetspore net weer in die donker gordyn spoorloos,verdwyn losbreek met ‘n skor stem die dop afskud oë verbitterd soos die, hart leeg bloei en al die stemme, in hul verbintenis verblind,verwas,gedistaniseer […]

Wie is jou ikoon? Dis vroeg oggend, Pieter maak reg om werk toe te gaan, somer is dit beslis nie meer nie en die winter het ook nog nie regtig kop uit gesteek nie. ‘n Koelerige windjie waai en Pieter hoop dat die winter wat op pad is nie te veel skade gaan doen aan […]

My Weggooidiertjies Die Weggooi diertjies hop hier om my rond Party is wit, ander swart en party heel bont. Paty is sonder ogies, party sonder gehoor, Ander se lyfies moet ons eers met tyd reg toor. Erdman regop sit hulle en bedel, Veral die een met die skeefgetrapte skedel. Die hasies in ons ‘haven’ is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed