Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 11)

my duin is verlate vroeë sonstrale verberg in stofstrepe vanuit die suide om wit huisies kerm die wind sy hartseer wind van ‘n kind ‘n kind van die noorde wat ver suid leef wat groen velde verruil het vir wind en sand die kind sit en tuur oor die wye see sien inheemse bome wat […]

skemer op my duin son sak vinnig weg strepe sand waai op more is spring gety my duin wikkel en beef in rukwinde uit die suide skreeuend kom dit oor dit ruk en pluk my rond golwe wil agteroor val en fyn wit sproei waai ver oor blou landskap tolbosse vergaar oral meeu spartel woes […]

Dagbreek ontwaak ‘n ligteveer wat sy troon droepel sag oor die skadu’s rymel so die saffiere savoureer tussen die blaak gebooie van allermintige aanstaandes wat hang aan die hange en roer oor die duim kabbel die stroompies donker naak weerkaatsings wat die stapelwolke kus en die ligteveer wat val ontbloot die skavot Ad exeḿ plum: […]

Onder die pynboom se skadu’s wat swaar dra aan sy kroos verdroog en oopgebars, die sepiabruin dennebol, . waak ek in die vodde van my siel, in windverwaaide bejammering. verrimpeld, verrot deur selfveragte smart . Welke die wete, wit gewas. rein verklaar. Vrygekoop! In Kosbaar Bloed. . Met geen selfverdienste vir n vuilbevlekte sondaar, net […]

hoor jy my stem oor die duine oor die fynbosse trek dit saggies deur geute en valleie weerklink dit sag soos die geluid van ooste wind elke warrelende noot styg hoog op gaan draai duskant hoogste duin weergalm dit in die gange van my siel se bouwerk waar gedagtes en drome realistiese vorm aanneem wees […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed