Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 12)

siel van ‘n volk is in die opkomende geslag voor-oorlogse geslagte het geluister na verhale oor swaarkry van vrouens en kinders met ossewaens oor berge moes trek siel van ‘n volk is in die opkomende geslag na-oorlogse geslag het wêreld oorloë en bosoorlog wat hulle na kan verwys met baie grafte in begraafplase en heldedade […]

Citatoloco, malbaartjies wat chronologies onder cumulus malbaar chicaneer mefities die dekorum de’ corpus, alles indubio op die meent ingewortelde mense in pantonomie ‘n fresco van Mammon, Ligtekooie met klaprose klik-klak megalomonies en die uilskuikens wat die chronometer met handgranate aan die sagmoediges verkwansel sodat hulself in die stilte swymel en die gepopel versag vermurwe oë […]

seer herinneringe sidder deur my siel met die geklingel van jou brandewynglas wat my kop net-net mis jou woede vuishou in reënbuie oor my ma neer jou mislukte selfmoordpogings verwond my dogtertjiehart wasem jou drankasem sy walms oor jou leë beloftes besef ek keer op keer, jou liefde maak seer terwyl depressie my troos word […]

jou giftige woorde reën seer oor my neer en besoedel my denke ek verstik in jou manipulasie as jy my ignoreer “rain in the cup of my life drops of rain in the cup of my life” valse drukkies, organies aangeplak soos uitlaatgasse verbrand dit my siel lei jou jaloerse besitlikheid tot woedeuitbarstings haaikaal huil […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed