Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 150)

oor my duin lê daar geen vaaltyn spore slegs in die steeg deur die fynbos se kronkel daar lê diep spore van ‘n strydros wat pronk verder teen die hoogtes sal selfs vaaltyn vrek van geen sappige bos of lekplek in die sand tog is daar ver agter my duin, tussen huisies een plekkie waar […]

op my duin is daar hoeke as ek see se kant toe kyk sien ek regs waar son op kom na links waar son onder gaan kyk ek weg van die see regs agter sien ek die gat die gat waaruit suid-ooster kom links agter sien ek maan onder gaan so ‘n hoekige bestaan wat […]

Te lank Te lank het ek gestry te lank het ek baklei te lank het ek gewag maar nooit word nag weer dag. Waarom sal ek dan bly talm waarom nie gryp na die halm al voel ek ook kaal gestroop by my pa is daar dalk hoop. … Ek het na my pa gegaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed