Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 167)

Zalman S. Davis bied in samewerking met Simone Garcia Marques (Ingrid Jonker se dogter) n digkompetisie aan: nodige info vir die digkompetisie met Simone Garcia Marques, Ingrid Jonker se dogter.Aangeheg is ‘n Word-dokument wat ingevul moet word en na lap@webmail.co.za ge-e-pos word. INFO: Alle ingediende werke moet oorspronklike werke wees. Tekste wat aan L’ Art […]

Narissa woon in Modderpoort – daar waar die beeste áldag wei deur die lang gras van die Vrystaat en in paadjies by haar huis verby. Hoe blou is tog haar ogies en haar haartjies fyn en blond; haar lippies alte rosig, haar wange soensag en gerond. Sy het ’n babasussie (die kleine Luandé) en wanneer […]

donker swaar deure val dig op slot dis die donker se gebod wilde verwarde hart vas gehaak in die donker se strik wit verdwyn in swart se git swaar deure bly dig op slot donker het mag om beelde te gaan haal en in woorde te vertaal die wind vêr buite klink soos ‘n fluit […]

deur
vir Gedigte

Jy sal nie, jy kan nie Wie is ons om vlerke te knip Om klopende harte te verander in klip Wie gee ons die reg om vlerke te neem Die merke wat agter gelaat word te smeer Die tipe “grootmens” ekseem te beheer Ons leer onbesoedelde gedagtes Daar is geen ander manier vir enige probleem […]

die reisiger jy het aangekom vanaf nerens of was dit dalk vanaf erns my eiland en my strand het ek gedeel alles al het ek nie veel my eiland was beleër ek was magteloos want ek wou nie keer My eiland my son my maan en strand dit alles was aan die brand Donker wolke […]

deur
vir Gedigte

Verdwaal Is ek verdwaal of opsoek Wandel ek hier of soek ek daar My siel se leë strate is vervloek My insperasie se pad is klaar Ek probeer onbekende paaie ontdek Vol van krom verdwaalde voetpaadjies bedek Die tipe avontuur wat jou hart sal laat vind Die tipe blydskap wat jy sal kry by enige […]

my duin is veilige hawe vir my siel en swewende gees soms lomer ek ure om en luister dan “sien” ek lewe soos dit is en was en net soms, ook soos dit kan wees deur mistige gordyne van onseker word gedagtes helder ontsluier vind my siel rus en hernuwing storms kom en gaan verby […]

Flenter lap in jou kas ou se dra lap gevlekte vol gate lap kantjies-uitrafel lap is niks nut lap word mense stof lap vloer lap skeur lap hande afsmeer lap. In ‘n hoekie gedruk lê die wegsteek lap die skaamkry lap doelloos, sielloos, gevoelloos, stemloos onsigbaar, ontroosbaar. Gebruikte flenter lap asblik weggooi lap wie-gee-om-lap. © […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed