Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 96)

daar kom dowwe dae sommige daarvan toe gemis ander deinserig van stowwerige wind deur alles sit ek maar stil op my duin niks versteur my sweeftogte meer alles lyk interessant en gebeur soos die klok tyd aftel ritmiese aard-gebel dofheid kan dalk frustreer maar nie ontmens net effens ouer en traer as jonk wees ©Teárlach

wat maak jou gelukkig die doudruppel wat vroeg aan die blom stingel hang die gedruis van golwe wat jou dagbreek wakker maak wat maak jou gelukkig fisant wat ‘n nuwe dag oopbreek met sy gesang die sonstrale by dagbreek wat jou kamer venster binne kom en verlig wat maak jou gelukkig die klokkie wals wat […]

diepsinnige gedagtes word soms gebou op ‘n bed van pyn of dit fisies of geestelik is maak nie eintlik saak nie so kom jou onderbewuste en gesels hy lustig saam met iemand bokant jou hy sien ‘n skuins pad teen ‘n hang ‘n stroom blanke vrouens wat van links na regs in groot getalle saam […]

my duin het reeds geruime tyd ‘n probleem ‘n probleem wat vas skop en nie wil verdwyn oplossings is maar skaars en raad nog skaarser elke oggend stond pryk die son se rooi gloed soos altyd verskyn dit in die ooste dit sak steeds in die weste maar die Woord word elke dag vir elke […]

Ouma grootjie hande, is glad met min wat substansie gee aan die lewens brand merkies. Oë sien in ń ander tyd deur helder water van nou vergeet. Ouma hande, met versteek geseën werk weg die fustrasies van ongekende vreugdes. Oë gee glans aan die nodige en onnodige drome al is dit nou al ń bietjie […]

die baai lê vol rotse rye wit huisies soom die strand op die stil strand heers daar vrede en helder gety poele rond dit netjies af soms as ek daar gaan sit en staar kom sy saggies uit en staan met haar hand op haar oë tuur sy oor die blou see sy is daardie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed