Verveeld
Mens is mos nooit met iets tevrede nie , die spreek woord se , die gras is groener aan die ander kant ( seker omdat die mis meer is ). Die lewe is en bly en sal altyd ‘n raaisel wees , die geskiedenis het al bewys wat is, was en wat kom, was ook […]
Ja , wat sal ek se
Hier sit ek , die enigste trol wat nie besig is nie . Mens sou sweer ek is ‘n spioen of iets , so word alles van my af weggehou . Ek voel al soos die arm snotneus laaitie wat aan die verkeerde kant van die spoor bly . Die ryk kinders staan ‘in ‘n […]
inkvinger
my duin is soos enige ander duin die deugde daarvan versteek in emosie selfs droë fynbos is deel van my duin aan voete van weskus alpe reeks dig teen die diep-blou see daagliks op my duin is my gees aant sweef beur my siel op soos alkohol in blou are soos wyn vervang dit die […]
Draad Wysheid
Onkunde skiet lank draad wes noord oos suid… draai ‘n kringe in self terug om kort wysheid te vind. Woorde skiet blaai na blaai ń refrein van soeke rigtingloos na ń bietjie meskien wysheid.
koffie-troos
met die eerste teug aan my oggend boere troos kom die ryk herinnering van regte egte gemaalde koffie in my neus op en dink ek aan die ryk ou dae van koffie ketels met ‘n sakkie daarin waarin die gemaalde koffie bone mooi uitgemeet geplaas was met kookwater laat trek op die stoof ryk swart […]
DOGTERTJIEMENSE IS ANDERSTERS
DOGTERTJIEMENSE IS ASPRIS ANDERSTERS Ter versagting kan ek darem sê dat die meeste van julle noual weet dat my hart baie wise-ass is en dat my vrouweesgemaak honor bright baie cheeky is; en dat my kop nie loop daar waar ‘n voetpad alreeds oopgetrap is nie. Ek was van klein dogtertjiegewees al agterstevoor-om en het […]