Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 24)

Holi-fees: Fees van kleure in Indië. ʼn Land waar daar ʼn verskeidenheid van feeste plaasvind, is Indië. Een van die wêreld se kleurrykste feesvieringe vind in Indië plaas. Die fees staan bekend as die Holi-fees. Die fees word gevier ter herdenking van ʼn oorwinning van “goed oor sleg”. Tydens die fees word die Hindoe-god geprys […]

– beskryf nou wat ek sien een droom ja jakobien – op sewentien sal jy ontluik jou kelkblare sal begin tuit – na twintig sal jy wees hubaar ook wat ‘n fees – nou is jy net een skepping een droom ja een enkeling – net stilstaan en wonder hoe is jy so ‘n besonder […]

In my hande het ek jul nog kon toevou reenboogmooi my twee klein duifies vinkel en koljander nie een soos die ander het jul verskil van mekaar my groen oog nooi en my blou oognooi vlooi en plooi het ek jul soms genoem vandag nog so af en toe… maar julle het groot geword en […]

jou lyf skraal afgeëts ‘n skadu van ‘n mens seer skreeu ten hemele saggies soos sneeuvlokkies val trane swaarmoedig hoor haar roep mené, mené, tekél ufarsín sien die skrif aan die muur Eli, Eli, lama sabagtáni? hoor uitgebasuin kyk op kyk op ‘n nuwe verbond ‘n nuwe lied ‘n lied wat engele nie kan sing […]

Meisiekind Voel hoe die reëndruppels val my meisiekind geniet hoe die water oor jou kleine lyfie spoel laat strome van geluk jou hart se pad vind my kind voel hoe die reëndruppels val my meisiekind kyk hoe Sy liefde julle saam bind deel jou seëninge my meisiekind dis soos Hy dit bedoel voel hoe die […]

Uitgewys uitgeloot vir silwer uitverkoop gespot geslaan waansinnig verstoord weg met Hom ‘n koor akkoord! sonder rede Hom toegewens moord afgekap en omgestoot is Hy gelos vir dood drie dae het Hy dood bespot Hy is God maar moenie dink dis als verspot want die lewe is dan ikabod © Anita van der Wa

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed