Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 76)

– is jy gesind goed of vyandig my duin lê stil en wag – soos winter sag in beweeg raak fynbos krakend – lewe verlep in ouderdom grys en wit blakend – herlewe jy weer verlede in gedagtes so vaag – gesind en goed het vriende geword eensgesindheid goed gesind – ©Teárlach

– ongestoord lê my duin vanoggend is daar skaars luggie wat beweeg daaroor net die rustige deining wat effense bries veroorsaak – onversteurd sweef my siel oor die baai se uitgestrektheid my gedagtes daarin vasgevang sonder steurnis van geluide slegs die see se dreuning klink soos sagte gebed – ©Teárlach

O oordrewe mooi soetlief, ‘n seisoen sonder palreëns ons op ‘n salige somervakansie hiér by ons rooi-geverfde strandhuisie lê die klipperige vlakte uitgestrek na die skuimgolwende oseaan met rotse wat opkrummel soos dwarsmure in stroombeddens jy my melbraperske pronk geblomde neteldoeke; vlinderrokke vinjet tot oor jou pienk voete en elke keer as jy met ‘n […]

– jy is geweeg maar te lig bevind – my duin weerkaats van eeue oue woorde wat soveel hartseer bring verbeurde geleenthede wat skeure uitspoel uit die verlede – verkeerde keuses onsuksesvolle strewes maar uiteindelik tog daar al was die weg so swaar alles self moes oorbrug ervaar om te kon leer – soveel goeie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed