Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 91)

organe, spiere senuwese bloed, maagsap en al die ander lê staan, sit in vel vasgevang. vel met skeete, vlekke sere, verrimpel, verskroei in vele kleure. vel strepe, repe rimpels stadig geskilder is ons paaie van uitgegrawe waarde. vel klinies gerek tot plastiek om so ń lewe te verdof in ongelooflike logika.

besluit is uit jammer kry, dis net ego salf. besluit is vir eie gewin, dis nog kaste vol. besluit is om vry te spring, dis standpunt verkoop. besluit is om skade aan te rig, dis eie ondergang. besluit is alleen van waarde as eie kop daarmee lepel lê.

– soos meeue elke oomblik van hul lewens die wind gebruik om te sweef en na kos te soek so sweef mens se siel ook op soek na geluk, liefde en vrede soos meeue is daar arm tye – soos in die natuur is daar basiese werk of pligte vir elkeen op eerste lyne van […]

swart en wit skadus strak verskrikte gesigte onder olie plat hare staar wit kring oë na ń donker doek. eens die wonder van eie beeld verdof nou verstote teen skemer winkel mure as te koop. lig in fyn draad flits net een keer sluk beelde deur sluitelgat bliksem skelm opgerol in kleine trommel blik. kleure […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed