Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 6)

teen ń oop berg wang staan ń korrelkop kind onder dun kombers oë vra wat soek jy hier? ponie verergd swaai kop oor plat grasstoppels die is ń vreemde stadskind in die land van sneeu wind somer droog staan die gras altyd kort versekerd dat enige langhaar kortpad vat

op vierkant donkerhout kassie uitgekerf ń vreemde landskap binne rus ń rekening die as van ń kind diep swartklowe sny die vaderkop witbossies oortrek die kop katarak strak staar sy oë na die kissie as in vyfster hotel op spierwit tafeldoek reik ń naallakhand na skuldkassie vierkant plastiek sal gou vergoed op kaal misvloer tuur […]

– waar is jou oorsprong waar lê die angel van jou kwaad jy wat goed was – en tog ook nie mens volmaak geskapene – wie is ek, arme mens waar is ek dan op pad heen ek wat onskuldig gebore was ek, wat net sonde doen – mens bevrees voor God sterre wissel, storms […]

– wierelier, wierelaar buig seegras sagkens in maalstroom van die see heen en weer draal die slierte soms bruin tot swart geblaar maar teen die riwwe, groen lewenskragtig en tergend seewier, tuin van eden vir wye verskeidenheid van lewensvorme wat daarin speel daaraan suig en lewe vind – ©Teãrlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed