Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 6)

soekie is glad met die bek sy sê altyd goed om oor te lag lag jy nie is soekie vies vir jou sommer vies vies alles en almal klop jy haar op die skouer is jy haar beste maatjie wys jy haar tereg haat sy jou fel soekie is gewild ook soms wild soekie sê […]

waar stilte stom aan die ewigheid hang vind ’n wonder plaas waar rooi-rooi duine aan hittegolwe hang vind ’n wonder plaas waar die vingers van die wind golfies teken in die sand van duineland ‘ …vind ’n wonder plaas: Uit dooie grond sien ek ’n plantjie groei’ * ——-ooo000ooo——- (* Spreuk van C.J. Langenhoven) (© […]

skitterblou in die fleur van ‘n uitgestrekte sterrehemel sit ek kruisbeen op die groen oewergras betower deur haar oë wat blou skitter saam met die kruin van elke nuuskierige kabbel wat in die verbyvloei golf om te kan sien hulle het onderlangs gefluister gegiggel en stroomaf verdwyn in die fleur van ‘n uitgestrekte sterrehemel het […]

stap ek op die reguit pad dan swaai my kop steeds heen en weer in die wind winde van veranderinge wat my gedagtes wil aflei my voete vind die reguit pad my gedagtes dwaal nog weg pyn en seerkry in flitsende lig bedwelm van medisyne-pille dwaal my gedagtes aweregs my lewe wil by regverdig bly […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed