Jongste aktiwiteit:

2022(Bladsy 21)

. die lewe om my is ‘n lied gryp alles wat dit my bied . elke sonop is ‘n vreugde ook duister het sy deugde . elke voël se mooi gesang wil ek in my hart vas vang . geen propaganda glo ek al word dit wyd gestrek . leef my lewe in geloof mag […]

. uit oopgesperde hande rol dollars vry en gratis koop siele van die dwase beinvloed ook hul denke manipuleer hul norme . mense in eie gemaksone lewe rojaal en uitspattig ignoreer hul eie gewetes hul tyd gerig op plesier waarheid onbelangrik . uit die mond van duiwels word dwase mense gevoed met wêreldse gewoontes wat […]

. die see en alles wat daarin is dit het Hy vir ons gegee om op te pas en dit te gebruik . as die sonstrale by dagbreek die deinende see tref verf Hy dit in mooiste kleure . elke brander spoel uit op strand en los sy merk daar ‘n silwer skuimspoor wat wegsak […]

die wind is wolwe dol op ‘n bloedspoor golf honger deur lang goue gras rede vir die jag, rede om te moor donker swerk vreet hemelblou grys verskeur met blits, in donder gesluk duisternis kom dreunend aangedruis die lug begin te sweet skaduwee verloor humeur ruk yl, kaal wilgers rond stort woede uit in swarte […]

stywe nek spiere sak in gemak holte weg van kop spilpunt veraf ledemate het geen saak sluimer kruip van toontjie tot kroontjie dagwerk agenda-punte verborge onder slaapwolke die REM-slaap* skep swart op swart agendas gooi die droom vensters wawyd oop vir stories sonder draad slaap omhels die chaos bring droom antwoorde van ń hoër orde […]

– oor die spierwit strand spoel silwer soom afgebaken so vinnig as wat dit verskyn sak dit weg en verdwyn – volmaan se hoë gety sleep plante saam kant toe spoel dooie slak huisies wat verbleik op sand – mooi blink die koraal geverf in vrolike kleure met uitsonderlike lewe wat altyd nat moet bly […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed