Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 2)

Bloedspoor deur die ongekarteerde (5685 woorde) – (Brons)   Die strandjie is net ver genoeg van die hotel af om afgesonderd te wees. Surea se sonbruin vel steek aanloklik af teen die spierwit bikini op die bloedrooi handdoek. Sy lê met haar volmaakte liggaam behaaglik uitgestrek op haar rug, haar oë verskuil agter ’n sonbril. […]

  “jou outonome vryheid lê by jou reg om te wees wie jy wil wees”   ons voorvaders het geweet ; uit hul omstandighede hul kultuur gevorm hul eie identiteit in tye van nood, hoop en wanhoop van uiterstes, groei en agteruitgang hulself geformuleer, gehandhaaf en gebou   “vandag wil almal, alles vir almal wees” […]

  gee vir my ‘n ruiker uit Vlaandere uit die vleie van Nederland, van Sint-janskruid of Mansbloed   my hart verlaat homself op een romantiese reis vanuit sy goor bestaan oor vleie en riviere op kanaalbote van Hindelopen tot by Vinkeveen   wys my jou hartswens in dagmarkies van dorpies teen kanale en riviere van […]

  “ Wees liewers nederig en lewe met wysheid.”   wysheid en nederigheid is getroud om wysheid te bekom moet jy nederigheid leef nederig moet die een die ander hoër ag as homself hoogmoed en te veel trots maak homself ‘n meester ‘n meester wat reeds alles beter weet as ander   nederigheid kom nie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed