Die paaie is twee
# Silwer My Kompas van die lewe gee deur woelige storms rigting waar ook ek heen strewe om my na my eindoel te bring sodra weg beweeg van koers weet, jy vergeet van die kompas hardkoppig in eie pad in beweeg eindig in vuil, gevaarlike steeg wie kan help in jou saak […]
Bella die reeks moordenaar
Sy rys op teen die reelings van die balkon. Die galgtou – slap in haar handpalms. Ek herken die tou… image.png Ek het dit eendag raakgesien toe ek by die nuwe skool die klasdeur agter my toemaak. ‘n Galgtou in die Wetenskap laboratorium? My keel krap. “Juffrou Vermootten?…” Ek skat haar diep in […]
Jy was Skollie
Jy was skollie… Jou pa was streng, jou ma gewoon. Gebid dat God jou moet beloon. Goed het jy bedoel, hard geval en weer probeer. Seer het jou ‘n hele paar lesse geleer. Aanvaarding was al wat jy wou hê, ongeag die prys wat voorlê. Onder jou lag en menswees dra […]
Mooi tussen die lelik
Mooi tussen die lelik Geelgoue gras lê oor die vlakte gesaai. Reën kom en maak eers weer ‘n ander seisoen sy draai. Windpomp klak doer ver, met geleende wind vir ‘n druppel of drie. Pers blom kom groei uit niks, kom wys lewe hier is nog nie geblus. ©️ Ryno du […]
Al weer hartseer gekoop
#Silwer Al weer hartseer gekoop duidelik in my te sien in my trane se loop wou net so graag mense help Haar ysigheid bring weemoed wrok en onvergenoeg ly tot tranedal se watermerke bedroef, geween en patos Bid huilend dat vrede kan herstel al my probeer eindig stukkend weer met trane myself opgetel eerder […]
Pou se veer
Pou se veer Kleure van goud, groen en blou, ‘n oog wat gevaar weg hou. Trots pronk hy met sy groot waaierstert, wetend hy is sterk. Ander dra ‘n pou se veer in sy hoed, en eens was die veer gedoop in ink. Sou die veer ons iets kon leer, sou […]
Wat die uurglas bring
Wat die uurglas bring Die lewe vat, die lewe gee. Soms is daar iets om oor te ween en soms om fees te vier. Hy bring iets om te leer, iets om te waardeer. Tog wil die mens altyd meer begeer. Leer by Hom wat alles regeer. Gejaag na wind is […]
Woorde wat waai
Woorde wat waai Jou woorde waai soos herfsblare. Beloftes soet, maak jy goed. Alles weet jy beter, altyd vir almal raad. Woorde se dade vlug soos Namib-sand, weggewaai. Jou slim se baas het hom gevang. Verstaan jy nou waarom die mense vir jou grom? Mag die dag wel […]
Woorde wat waai
Woorde wat waai Jou woorde waai soos herfsblare. Beloftes soet, maak jy goed. Alles weet jy beter, altyd vir almal raad. Woorde se dade vlug soos Namib-sand, weggewaai. Jou slim se baas het hom gevang. Verstaan jy nou waarom die mense vir jou grom? Mag die dag wel […]