Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 7)

Gister se kis Gister lê begrawe in ’n groot houtkas, diep agter in die hart se tuin. Môre loer nog deur die venster, vandag word nog afgestof. Lankal vergete, seer se trane is opgehou huil. Lag het nog net ’n glimlag oorgehou. Soms kom ’n heel onbekende en probeer iets mooi in die hart se […]

Rentmeester van die Groot Meester ek ’n Grootalbatros ek staan vandag hier voor jou as afgevaardigde van al die Albatrosse wat in Suider-Afrika se seewaters woon die rentmeesters van die Groot Meester het ons in drie groepe ingedeel naamlik die groot Albatrosse waarvan ek natuurlik deel is Malmokke en Bruinalbatrosse ons is groot voëls wit […]

  kinderpret ontaard in geweld verdraaide valse waardes ingegroef deur vals media naratief verwater eens geankerde morele waardes na onnadenkende jeugmisdadige “pret” dit alles loop uit op moordadigheid grippe, grappe, gross’e lei tot lewensverlies dan wil ouers dit regverdig terwyl hul self fouteer self geen rekenskap wil erken net nog een laer vlak van hedendaagse […]

Bestaan dit nog? Briewe nat gelek en toe geplak. Seëls gaan koop by die poskantoor. Wanneer die posman kom, hol almal saam vir die brief wat kom. Ou landlyn — iemand skree: TELEFOON! sou hy lui. Vandag vervang met ‘n hardfoon wat kort-kort lui. Opregte “Goeiemôre” of “lekker slaap” is vervang met prentjies deur iemand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed