Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 6)

Wag So klein woord wat baie wil sê. Wag voor die mond, of wag voor jy doen. Wag staan ook wag voor die deur. Wag Is jy ‘n tikkie van tyd voor iets moet gebeur? Is jou ander naam dalk nee? Jy sit voor ‘n teaterdeur, klop aan die lewe se deur. Jy beproef geduld […]

    sekondes, minute, ure, dae en jare tyd is ’n ewigheid om te verstaan gister was ons jonk en ongepoets vandag is ons oud en vol plooie al wat van tyd waarheid is is dat dit verbygaan en nooit stilstaan ding – dong lui die klok een uur twee uur drie uur tot by […]

  die hart is die setel van emosie versaak hy jou is dit asof sy aptyt vir alles begin vervaag soms kloppende gespook om nie die kluts kwyt te raak soms rustige stelselmatige berusting by sy ewige lot sprankelende skoonheid prikkels van sy stroom aptytwekker van ‘n droom wat die lus om te leef weer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed