Jongste aktiwiteit:

Pêrel vir pêrel

Dit neem tyd
dit neem inspanning
dit verg konsentrasie
om die snoer te ryg

Pêrel vir pêrel
wil ek jou bederf
en een vir een
omgee juwele string

wat ek met voltooiing
vir jou wil bring
as herinnering
dat ek jou bemin




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak