ewigheid
winde en golwe
sinoniem met see
en Skepper se weë
mens aarde omdolwe
blou berge in verte
sigbaar op skoon dae
somer wolke bou in lae
vlieswolke met wit sterte
groter as die mens is heelal
verborge is grense daarvan
binne menslike brein veral
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.