Jongste aktiwiteit:

Oorgawe

Nooit weer
jou lyf voel nie
Nooit weer in jou oë kyk
nie jou hartklop hoor nie
Nooit weer

© CJ Laing 09/12/2018




1 Kommentaar

  • Woordsmous

    Ai See-Jay, Weereens kry jy dit reg om met min woorde 'n groot seer perfek te beskryf. Ek dink dis juis die eenvoud van jou beelde, en die finaliteit van 'Nooit weer' wat dit so treffend maak...net iemand wat hierdie finaliteit ervaar sal dit verstaan, die wete wat jou onverwags tref in die middel van jou gewone dagtaak, wat jou na asem laat snak en jou fisies laat pyn... Groot vers Meisiekind!

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed