Ai See-Jay,
Weereens kry jy dit reg om met min woorde 'n groot seer perfek te beskryf. Ek dink dis juis die eenvoud van jou beelde, en die finaliteit van 'Nooit weer' wat dit so treffend maak...net iemand wat hierdie finaliteit ervaar sal dit verstaan, die wete wat jou onverwags tref in die middel van jou gewone dagtaak, wat jou na asem laat snak en jou fisies laat pyn...
Groot vers Meisiekind!
Woordsmous
Ai See-Jay, Weereens kry jy dit reg om met min woorde 'n groot seer perfek te beskryf. Ek dink dis juis die eenvoud van jou beelde, en die finaliteit van 'Nooit weer' wat dit so treffend maak...net iemand wat hierdie finaliteit ervaar sal dit verstaan, die wete wat jou onverwags tref in die middel van jou gewone dagtaak, wat jou na asem laat snak en jou fisies laat pyn... Groot vers Meisiekind!