Jongste aktiwiteit:

Kompas

Met reën wat hierdie stof af was, sing ek vir jou ‘n lied. Een wat sukkel om die lag hier in my stil te hou. Wat borrel hier, is die liefde van ‘n siel, oor jou naam. Vir tyd gaan ek nie kan wag nie, want sy wysers bly op aandag. Die veters van verlange hang oor die skoene, wat ‘n pad moet stap sonder ‘n kaart. Hoop is my kompas wat my nie kan laat verdwaal nie, so fluister in die wind, dat ek jou kan hoor, waar ek my spore vinnig heen kan toor.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander