Die lied van ‘n ligtekooi-silwer
soms kom dood uit ‘n dieper plek
‘n aanspraak maak tot die oppervlak
want ‘n masker is soos ‘n skadu
iets wat innerlik nie kan verval
vlerkloos wou sy vlieg
waar die stilte vergaan in ‘n spieelblou maan
‘n kruis teen die muur
paasoffers van plesier
soos die stilte vergaan O’ Jerusalem
het sy haar knieg gebuig
©Morné du Preez
*Ligtekooi- Prostetuut/straatvrou
*Paasoffer-‘n offer aan God(sy het getuienis gegee)
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2021 - Oordenkingsprojek