
baca
hoe lieflik skyn die son
oor die baai vanoggend
my siel verlang na vrede
selfs die meeue sweef sag
en die seeleeu klap se lede
gelukkig is die mens wat lewe
hul geniet en leef die seëninge
wanneer hulle deur die duine stap
tap die nektar uit fynbos se takke
sypel stroompies water uit dyk
heerlik is die blommeprag
wat die mens laat smag
na Hom wat alles skep
wie hom die mens
se lewe is
©Teárlach
(Ps 84)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.